13 May Marketplace 20 May 2020 - PIONEER se Weeg-en-Wen opbrengskompetisie
3 MIN
Download (1.4 MB)
PIONEER® se Weeg-en-Wen™ opbrengskompetisie het mielie-, soja- en sonneblomboere van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Hierdie kompetisie bied boere die geleentheid om innoverende produksiepraktyke te toets om sodoende die hoogste opbrengste te bewerkstellig.
ENGLISH
SOUTH AFRICA